Gatherings are allowed as follows: Indoor gatherings may not exceed 50% of the venue’s capacity up to a maximum of 100 people and outdoor gatherings may not exceed 50% of the venue’s capacity up to a maximum of 250 people. Health protocols must be observed at gatherings, including maintaining a distance of at least 1,5 meters between people. Wearing a cloth mask or similar covering over the nose and mouth is mandatory when in public. Any person who does not wear a mask in a public place will be committing an offence. Curfew is now from 00:00 to 04:00. Apart from permitted workers, no persons may be outside their place of residence during curfew. Alcohol sales are permitted as normal and no alcohol may be sold during curfew.
\
Byeenkomste word soos volg toegelaat: Binnenshuise byeenkomste mag nie meer as 50% van die lokaal se kapasiteit akkommodeer nie en slegs tot ’n maksimum van 100 mense; buitelug byeenkomste mag nie meer as 50% van die terrein se kapasiteit akkommodeer nie en slegs tot ’n maksimum van 250 mense. Gesondheidsprotokols moet tydens byeenkomste nagekom word, insluitend die handhawing van ’n sosiale afstand van minstens 1,5 meter tussen alle mense. Die dra van ’n lapmasker oor die neus en mond is verpligtend in enige publieke ruimte. Enige persoon wat nie ’n masker in ’n openbare ruimte dra nie, tree teen die wet op. Die aandklokperiode is nou tussen 00:00 en 04:00. Behalwe vir toegelate essensiële werkers, mag geen persone gedurende die aandklokperiode buite hul woonplek wees nie. Geen alkohol mag gedurende die aandklokperiode verkoop word nie.